This job listing has expired and may no longer be relevant!
7 Aug
2022
Permanent Responsible Pharmacist Needed Urgently
Job Description
Responsible Pharmacist Needed Urgently
Job Place: Pretoria East
Type of the Job: Permanent
Company/Employer: Spar Wapadrand
Post Title: Responsible Pharmacist Needed Urgently
Vacancy Details
APTEKER: VAKANTE POS/BESIGHEIDSGELEENTHEID
- ‘n Nuwe apteek naamlik [email protected], Wapadrand is reeds goedgekeur. Daar word beplan om dit teen 1 Oktober 2022 maar teen die laatste 31 Oktober 2022 oop te maak.
- Buiten dat dit ‘n geleentheid bied om u vaardigheid en passie as ‘n apteker in ‘n gebied wat deur besigheidsgroei gekenmerk word uit te leef, bied dit ook die moontlikheid om met min/selfs geen kapitaal ‘n aandeel in die besigheid(apteek) te bekom.
- Daar sal van die suksesvolle aansoeker verwag word om beheer te neem van die dag tot dag operasionele take; en om ook deurlopend strategiese insette te lewer en -inisiatiewe te neem ten einde die besigheid as een van die bestes in Pretoria-Oos te vestig. ([email protected] is ‘n snelgroeiende handelsmerk en in terme van aanvanklike groei vergelykbaar met die [email protected] handelsmerk).
- Ouderdom en jare ervaring is ondergeskik aan ander kriteria soos o.a. entrepreneuriese ingesteldheid en die vermoë om beide slim EN hard te kan werk.
- Entrepreneurs hou nie hulle horlosie dop nie, maar eerder die groot prentjie wat uit klein (maar steeds kritiek belangrike) prentjies gevorm word. Uiteraard sal sobere gewoontes en ‘n onverkwikbare waardestelsel “gegewes” wees.
- Indien bogenoemde geleentheid u soos ‘n handskoen pas EN u oortuig is dat dit dit ooreenstem met u persoonlikheidsprofiel en toekomsvisie, word u vriendelik uitgenooi om u CV (met ‘n motivering vir u aansoek) te stuur aan
- [email protected]
.APPLY NOW
152 total views, 1 today